Afrikaanse musiek tref weer die regte noot met Alba Vorster, ook bekend as Alba V, van Parkrand se jongste vrystelling, Omgekeer. Die lied,’n Afrikaanse pop meesterstuk, kom uit Alba se pen. Met haar ...
Die Campbells met hul mengsel van Country- en Sokkie-musiek is terug met ‘n splinternuwe CD getiteld Fanta & Coke. Die album spog met sewentien liedjies, waarvan twee keurspelle is. Treffers soos ...